Geagte Lede / Dear Members
Maak asb seker
wanneer julle gelde betaal dat dit na die regte rekening gaan. Ons
kry so baie verkeerde inbetalings in NERA se rekening.
Ledegeld word betaal aan jou klub waar jy geregistreer is.
Ritfooie word aan die klub betaal wat die rit aanbied waaraan jy
wil deelneem
FEI fooie - Na NERA se rekening.
Please
ensure that you make payments to the correct bank accounts.
Membership fees should be paid to your club of registration
Ride fees to the club hosting the ride
FEI fees - To the NERA
account
Ride Fees 2018 (pdf)
Vaccine Protocol (pdf)
FEI Registration Form (pdf)
Very Important Information regarding FEI Registrations (pdf)
_________________________________________________________________________
All forms are in PDF format.